Ons het mekaar gevind
Ons was Daar
Ons Mut ons liefde vol staan deur duk en din
Laat ons vereewig saam is en droom sos ons altyd bedroom het
Neem my hand en kom saam naa liefde
Wees met my staan met my en bly by my
Elke dag en nag tot di son skyn
Liefde vole vrou
Dankie vir Wie j is
Laat ons rys naa die dag waar ons getrou het waar ons mekaar ontmoet het
Waar die nag koud was en ek by hek staan en n gras string en n blometjie plik en in j vinger sit en aan j kop die blometjie
Laat ons ontho die dag toe ons trou het ek gese eks vereewig joune en jy myne
Mense het gelaag to ek trou vra by j oupa
Ek weet trou is nie perde koop nie
Nag en dag het ons liefde gegroei tot ons oud Gaan raak
Dankie vir Wie jy is
My hart is joune
N belofte wat gemaak was die dag toe ons eg raak
My liefde vole vrou jys my hart gesteel met j glimlag
As ek moet weer kies kies ek jou oor en oor
Jys reg Soos j is Mut niks verander
Opdi eerste December was ons true en beloftes was gemaak
Dankie vir die drie kinder wat j my gegee het