Today was the best day
I had so much fun with my friend
We laughed and told jokes, some where so gay
But I know I that some of the jokes were bend.
Where did the time go
It feels like it went back and thro
The sun shines on our foreheads
With times it was so scared.
All that I could feel
Was love between two people
die son skyn
As die son weer skyn
Gaan die apies verdwyn
Dan wonder ons oor nou
Het hulle ‘n groot gat gegrou
Kom ons almal staan staam
Voor ons ver in die bos gaan
Vat ons hande vas
Random die boom se bas
Vergeet van al jou probleme
Laat die son skyn deur jou hare
Bêre die gewere
Kom ons tokkel almal op ons kitaar se snare
Almal begin te lag
Annie gee vir almal goeie wense
Arno praat vreeslik sag
Almal stap oor die grense
Waar is die apies nou
Het hulle weer ‘n gat gegrou
Die apies het hulle eie fantasiee
Terwyl die dames hulle weerspieël
Kom ape kom
Klim uit jou gat
Kom vat ‘n lekker bad
Laat die mense brom
Laat hulle jou verder steur
Daar ver na die ander uur.
Kom klim hoër en hoër
Kyk of Julle gate deur alles kan boor
Hardloop rond met ñ passie
En neem deel aan elke aksie
Die ape dans en sing
Hulle wag dat die mense vir hulle kos bring
Almal wil saam gil en skree
Behalwe die ouers wat heeltyd vee
Kom apie kom,
Moenie Laat die mense vir jou grom
Hier staan ons heeltyd en brom,
Speel, speel met die kleintjies
Maar pasop hulle is baie fyntjies
Al wat hulle doen is eet skyfie