Staan in die ry in pick n pay
En wonder hoe die ander halfde dit reg kry
Baie om voor dankbaar te wees
Maar dis seker nie verkeerd om te droom
Oor croissants en room
In die middklas
Vat ons dit vas
In die middel klas
Sal ons jou verras
Ons ry met vakansie
Sardientjies in 'n ry
Nie eers n muis sal n gatjie kry
Maar ons sing en lag
En ons is bly
Want ons weet om lemoenade uit suurlemoene te kry
Die keuses kan soms vreemd klink
As jy moet kies swem of sink
Tussen meer of deel
Te min, te veel
In die middelklas word jy nooit verveel
In die middklas
Vat ons dit vas
In die middel klas
Sal ons jou verras
In die middklas
Vat ons dit vas
In die middel klas
Sal ons jou verras