Dit is mos nou Saterdag
Die son trek al water
Jys mos 'n lekker GROOT prater
Beloftes van daai dik steaks
En ons is moeg na die week
Van swieg en van sweet
En van skille verdien
Daai vlamme wil ek sien
Waars die vleis?
Waars die vleis?
Het jy iets om te bewys
Ons gaan braai sonder slaai
Ai!
Waars die vleis?
En nou staan ons maar hier
Drom saam om die vuur
Dis eenvoudig maar dis 'n plesier
Waars die vleis?
Waars die vleis?
Het jy iets on te bewys
Ons gaan braai sonder slaai
Ai!
Waars die vleis?