[Intro]
Yo, vat die bottel, voel die chill, skiet 'n shot, wees stil
Black Label, hier kom die vibe, lekker koud, jy weet die vibe
[Verse 1]
Na 'n lang dag, werk of n harde babalas , gaan jy loop, gryp die bier maak hom oop
Vriende om jou, ons is nou gegus , die tyd hier maak ons moeg so gryp nog n bier en word verwoes
Oop pool tafel, sit daar, drink n bier en maak hom kla
Pool trek, bier vloei, hande hoog, jy weet die tyds hier , hou in die dae want vanaand is ons kla
[Pre-Chorus]
Ons braai, vuur is aan, rook in die lug en bier in die hand
Ry deur die nag, met die mense agter
Knak n bier en hoor die kaste
Black Label loop, bier vloei af in die keel dit voel soos stroop
[Chorus]
Loop so lekker af, ys koud, skenk die vlam
Saam met vriende, maak 'n plan, vlot soos die warm son se stral binne die liggam broei n dom plan
Black Label, jy weet, dis die beste keuse
Hier’s die lewe, hier's die pret
Hier gaan almal weer saam die res
[Verse 2]
Al die stories, al die lag, in die helder koue dag
Ons maak plek, veg vir 'n skuif, jy weet die span, ons gaan sommer bly
Vuur braai, steak op die rooster, rooi in die lug, jy voel soos die beste
Spekears raas hard , terwyl ons ry, in die nag, pelle is jy gedrink kan ek ry of gaan ins drink !
[Pre-Chorus]
Ons sit daar, die nag is stil , bier in die hand maak ons wild
Vriende, stories, tyd vlieg, alles is liefde, alles is bier
[Chorus]
Loop so lekker af, ys koud, skenk die vlam
Saam met vriende, maak 'n plan, vlot soos die warm son se stral binne die liggam broei n dom plan
Black Label, jy weet, dis die beste keuse
Hier’s die lewe, hier's die pret
Hier gaan almal weer saam die res
[Bridge]
Van die stad na die veld, alles voel so vry
Jou vriende, jou bier, maak die niere suur
Geen plek soos hierdie, alles net reg, alles smooth en vry voel en weg soos n tier
Black Label, altyd jou maat, jy weet, jy weet, dit maak ons snaaks
[Outro]
So, vat nog'n bottle, kyk die sterre, voel die wind
Klim op perde , ry dronk saam die pelle
Bier in die hand en cigarette in die ander
Black Label, my homie, dit raak laat, die vlam hou brand maak die aand lank
Hier’s die lewe, hier’s die geluk, alles is so koud met elke sluk
So dankie Black label my beursie is weer gevind .