[pre intro battle cry]
Die is aand die Springbokke en aan Rassie !!
[Intro]
Sringbokke ons staan saam met jou , vir julle is die bes terwel julle ons dromme vas hou.
Suid Afrika is saam julle vir gees en om te se ons is die bes terwel julle tackels maak en try om ons jou Supporters te wys julle gaan ons nie teleerstel .
[Chorus]
Springboke se oo is op een ding en dit is om die wêreld beker weer te wen .
Twenty twenty seven rugby worldcup hier is ons nou gee kla vir ons want ons gaan nie veloor .
Ons manne is hard ons manne is slim hel ons het Eben Etzebeth en Cheslin Kolbe never mind dit ons het Vir Rassie, Rassie, Rasiee,ie ,ie ,ie !!
NOG n Try Hier, Hier, Hier Shasa Feinberg Skop hom oor ver en duup, duup, duup !!!!
[Mid song sing along]
Wêreld beker nommer 5 sit kla so styf tussen ons harte so ingrafeer die name van die span met die meeste trots aan die beker in all by kante
Vir ons gee nie op nie en ons hou jie van veloor nie ons gees en trots dra die span voorentoe waar ons nie kan nie
Hulle bloei vir ons op die veld met gras in die mond maar hulle gaan nie stop nie .
[Chorus]
Springboke se oo is op een ding en dit is om die wêreld beker weer te wen .
Twenty twenty seven rugby worldcup hier is ons nou gee kla vir ons want ons gaan nie veloor .
Ons manne is hard ons manne is slim hel ons het Eben Etzebeth en Cheslin Kolbe never mind dit ons het Vir Rassie, Rassie, Rasiee,ie ,ie ,ie !!
NOG n Try Hier, Hier, Hier Shasa Feinberg Skop hom oor ver en duup, duup, duup !!!!
[Pre outro]
Ons gaan hulle help maak nie saak wat nie Die groen en die goud betekn ons is meer werd as land en goud met die Suid Afrikaanse vlag agter all die mag van ons Springboks span . Hulle gaan hand en hand deur pein maar staan weer op die copmetiesie is nog nie kla ons is nou daar waar die gees verdubbel .
Maak die bal dribble en druk die beste try voor die gees en almal staan op en skree YESSSSS!! HIER KOM DIE BOKKE DIE BAIE STERK BOKKE , HULLE GEE NIE OP NIE HULLE GAAN NIE STOP NIE WANT DIE GEES EN TROTS MAAK DIE PAD OOP VIR DIE WÊRELD BEKER WETSTRYD!
[Outro]
Oh bokke , ohh bokke ons is hier vir jou .
Almal staan op en skree saam
So moet nie warrie oor die gees los dit vir ons en konsintree want julle is die bes .
Oh bokke , ohh bokke kry nog n try . Yesss!!
[After intro hype up battle cry]
Rassie dryf ons na die wen van die trotse land
Na elke try kom Shasa Feinberg skop di bal laat hy draai almal skree yessssss!!! Goeie punte Daaai !!
En hier kom Eben Etzebeth met die bus is vol! so draai om en waai
Ceslin Kolbe met sy spoed niemand kan opvang all ry hy vervoer , hys te vinng los stof en grass in die oë wat sy trui se nommer sien , en spring en druk vlieg soos n aarnd deur die lug .
So RASSIE RASSIE SE VIR ONS WIE WEN , DIS DIE SPRINGBOKKE WANT ONS IS DIE BES , RASSIE RASSIE KAN JY ONS HOOR
DIE TROTS VAN DIE LAND SKREE VIR DIE BOKKE DAARVOOR !!!