[Intro]
In my arms, just hold me tight
Can't get you out of my mind tonight
[Verse 1]
Ek smag jou in my arms!!!
Ek smag no rustigheid en kalm ase haan langs my!
Ek verlang na jou stem en mis elke lag!
My ore mis dit om te hoor hoe skree jy waner ons speel!!
My lippe mis die tuiste wat jou lippe myne gee!
My oe mis die kalm in jou oe terwyl ons staar!!
[Chorus]
Hold on to me, don’t let go now
Feel this heartbeat, hear it somehow
My heart desires, it beats for you
In my arms, forever true
[Bridge]
Ek mis hoe jy op di bad sit en se ek moet jou wil uitlos!
My neus mis die reuk van jou ase my ore mis jou stem!!
My hart verlang na jou woorde!
My hart mis elke aksie wat skree jy het my lief!
Fok lippies ek verlang nou en als wat saam dit kom!
[Outro]
In my arms, just hold me tight
In my arms, everything’s right