DIE SEER VRA NIE TOESTEMMING NIE hy kom waneer dit stil raak wanneer almal weg is en jy net oorbly met jou eie gedagtes hy se huil jy hy se jys aleen en vir n rukkie glo jy hom ek dra al die pyn soos n jas want ek nie nooit gekies het nie maar elke dag moes aantrek ek het geleer hoe om te glimlag terwyl iets binne my skree niemand het gesien hoe swaar dit is nie hoe die nagte langer raak hoe hoop sagtwer praat ek was nie swak nie ek was net moeg van aleen wees maar selfs in die donker het iets in my bly klop n stem wat fluister jy is nog nie klaar nie ek staan op uit die as van gister ek breek los van dit wat my bind was my seer wou maak my hart het my sterker gemaak van binne ek is meer as met letsels meer as wat ek verloor het die seer het my gevorm maar ek oorheers nou daar was dae wat ek myself verloor het en mense wat nie kon bly nie ek het my waarde gemeet aan wie my gekies het en sien pyn is nie waarheid nie en stilte is nie toestemming nie ek het my eie naam weer begin se sondr skaamte sonder vrees ek het geval maar ek het geleer om te staan ek het gebreek maar my hart het bly slaan wat my wou stilmaak het my laat sing ek dra my wonde soos vlerke vandag ek staan op uit die as van gister ek breek los uit wat my bind wat my seer wou maak my hou het my sterker gaan maak van binne ek is meer as my verlede meer as elke tong wat lieg seer het my gevorm maar ek oorheers nou "Ek dra die skadu's van gister
Maar ek laat hulle nie my vandag bepaal nie
Ek staan op, ek asem diep
Ek kies om te leef, ek kies om te groei""Ek staan hier, nie trots nie, maar sterk
Met littekens wat my storie vertel
Ek is nie wat ek was nie, ek is meer
Ek is die stem wat in die stilte skree" Ek is die vuur wat in die as brand
Ek is die stem wat in die stilte skree
Ek is die lig wat deur die skadu's breek
Ek is vry, ek is meer"