(gentle guitar playing)
( soft bass)
( Verse 1)
Jou vat voel soos niks van te vore nie,jou kyk neem my van my voete af weg, jou warmm hitte teen my voel of ek gaan val vir jou. Ooo, ah, ahhhh
(Chorus) ( Drums)
Jy het my belowe dit sou net ons wees, maar toe daai aand sien ek jou saam daai rooi kop wat jy oor gewaarsku het.Oh oh,oh,oh. Hoe kon jy my so agter los, met alles wat ek vir jou gedoen het, word my hart in stukke gebreuk deur jouu.
(Verse 2)
Ooo, Ahhh.Nooit gedink ek sal jou lief hê nie, nooit gedink die sou jou ware kleure wees nie, daai droom storie van saam oud groot word is klaar dood getrek.....
(guitar and drums fade slowly)
(Bridge)
Ek het my tyd gevat om vir jou te sê hoe ek voel, Dit was op n saterdag aand wat ek jou goed gesien het! ooo. AH Ahh, jou stem maak my hart sag, jou oë laat my dwaal
(Chorus)
Jy is die lig in my lewe, jy is my sonskyn in die donker dae Ooh ahh ooo, ek val harder op my kneë as ek jou glimlag sien.
(Outro)
Jy is die lig in my lewe, jy is my sonskyn in die donker dae Ooh ahh ooo, ek val harder op my kneë as ek jou glimlag sien.
(Outro)
So ek hoop ons kan n nuwe begin saam maak as een.oh oh ahhh Ek voel jou elke dag by my. Ooh,ek het n brief in my hart wat geink is met trane van seer kry.