[Intro]
[Sound of a ticking clock, heavy breathing. A deep Cello drone fades in. The trinity - style bass pluck starts: Dum... Dum... Dum...]
[Verse 1]
In die skaduwee van 'n kind se droom
Waar die stilte nog aan die mure hang
Was ek 'n vreemdeling in my kinderhuis
Net 'n gedagte wat ek nog moes vang
[Verse 2]
Die spieël wys 'n gesig wat ek nie ken nie
Verdwaal ek in die woorde wat hul sê
Is dit liefde - as dit seermaak, pa?
Of is dit net hoe dinge in die wêreld lê?
[Pre-Chorus]
Die nag is koud
My hande met vuiste toe
Soek ek die pad
Terug na my eie huis toe [Trilogy: Track 1 of 3: "Die Doolhof"]
[Language: Afrikaans only]
[Voice: Brian 2580 – Deep Male Baritone, warm grit, cinematic resonance]
[Genre: Cinematic Folk, Atmospheric ballad, Melodic Trance, Deep House groove]
[Theme: The Shadow Self, Childhood Trauma, Confusion.]
[Surprise Instrument: The Duduk (Armenian woodwind) - creates a lonely, crying sound]
[Violin Status: No. (Replaced by low, grinding Cello]
[Key: B#m]
[Vibe: Dark, Brooding, Cinematic Tension, Atmospheric Tension, Hypnotic Melody, Raw profound Afrikaans lyrics about the "Hero's Journey of the soul]
[Build-up starts – melancholic percussion drums: Boom-Ta-Boom]
The surprise lonely, haunting wail of the Duduk over the electronic beat]
[Chorus]
[Deep House Drop – Dark and Driving]
[Ek hardloop in sirkels, die mure kom nader
Waar is die waarheid, waar is die Vader?
Verlore in gister, die kind is nog bang
Vas gevang in hierdie Doolhof se gang.
[the phrase "Ek soek die deur" (I look for the door) repeated in a whisper]
Ek soek die deur...
[Duduk solo plays mournfully over the beat]
[Verse 3]
Die liefde was net 'n legkaart stuk
Wat nooit wou in pas in my verhaal
Ek het geleer om net stil te bly
En my hart met blou staal te betaal
[Verse 4]
Maar die staal begin roes, en die mure kraak
Die leuens kan nie vir ewig beloftes braak
Iets in my skreë dis tyd om nou uit te staan
Voordat die laaste biekie lig in my vergaan
[Pre-Chorus]
Die nag is koud
My hande met vuiste toe
Soek ek die pad
Terug na my eie huis toe
[Chorus]
[Deep House Drop – Dark and Driving]
[Ek hardloop in sirkels,
die mure kom nader
Waar is die waarheid,
waar is die Vader?
Verlore in gister,
die kind is nog bang
Vasgevang in hierdie
Doolhof se gang.
[Bridge]
[Music drops to silence. Just the Cello and the Duduk] Ek is nie my gister nie.
Ek is nie die pyn nie.
Die mure...
is net in my kop
so ek baklei nie meer
teen die dwase nie
ek stop
en ek gee op.
[Final Chorus]
[Explosive Drop – Heavy Bass]
Ek breek die sirkels, die mure val toe om
Ek vind die waarheid, los die straf en staan verstom
Nie meer verlore nie, want die kind word nou man
Ek breek nou uit die Doolhof uit, want ek kan.
[Outro]
[The bass fades. The ticking clock stops.]
Ek is uit...
ek is vry...
ek vind weer die man
wat verggesteek was
hier binne my!