Elke oomlik as ek in jou oë kyk en kan voel dis waar my huis is. en jou hart so rein. vir jou sal ek oorlog toe gaan. elke oomlik saam jou die pad stap al is daar gate ek wil jou hart op my hande dra.. Met jou hand in myne sê ek elke dag vir God dankie vir jou my Prinsesie jys my begin en my einde my hele lewe. My bruin oog VROUTJIE. Jy is my alles wil so graag die wêreld vir jou gee met die Son en maan. dit vat meer as net om te sê eks lief vir jou. ek wil dit vir jou wys.ek sal nooit jou hart breuk nie ek wil jou hart dra op Hemel toe. jys my sonkyn en die maan oooooh ja al is ek nie jou eerste liefde nie wil ek jou laaste liefde wees. jys my alles die sterre kyk die sonskyn oor jou lewe NOW THEN PLUS FOREVER and ALWAYS my liefde vir jou het nie einde nie wil saam jou op die melkweg dans. Liefde is ons musiek ons Liefde begin nou elke oomlik saam. As ek in jou oë kyk dan voel ek dis waar my hart wil wees net hier by jou FOREVER and ALWAYS. ek sweef duer die wolke dis hoe groot ons liefde is ek en jy altyd saam, saam is ons better dis hoe liefde voel ooooh ooooh liefde dis ons song.