Swartsak met klere in voor die hek, kyk Hy met Sy Kleuter leë oë gevul met die sak se donker kleur ,want dit het al voorheen gebeur ,Grys lê die pavement straat met halwe beloftes ,Op in die pad se die Pa vir sy kind "Jy Gan in die tronk op eindig Klong"
Af ini pad in Se a Ma vir haar kind "Jy Gan nog swanger by die hys aankom", dalk is Ek in te veel mense s besigheid,confused daii exact tyd,hartseer in die oë wys hys bang omt besluit,vinnig sien Ek dit raak voor hy gefokus af ini gryssteen kyk, "Is Hy ytgsit",
Hulle Jah Nou sien jy Vir Ou Benney daar my bra ,Ou Benjamin face die Life Vanie Jobless
"So dis wa j die tyd kry om
Definitely wat het Jy Gedink ganj yt die Life yt kry,
"OHKY So
Wag Gou my Bra x gaan hom mis x Wil sien water kant Gan gaan hy op of af ini pat voor daii spannikie ommie hoek kom,
"Ja Nuh Life isi net Moonshine and Rose's nie
So min geeët hyt skaars krag om sy sak te dra ,gelukkig is daar min klere in om dit darem oor sy skouer t gooi en om sy kant t kies op of af
"Wate kant het Hy toe gekies
Lyster Mooi My Bra,Wan daii is a Besluit wat amper Ou Benney se Life gekos it ,
Ma wa is Jy, Wan Ek's Nog by die Toddler. Fransie Die Storie veteler (¥HN Lottering)*