die manier wat jou oe reg deur my brand met my hande om jou lyf dis ons eerste dans van baie ek kani glo jys my man vergeet van als en almal om ons volg my ritme met jou lyf ek sweer ek sal jou nooit laat gan nie ek sal nie vir ewig ek en jy herman ek belowe om jou lief te he tot die dag wat ek my kop neer le sal ek suereen jou lief he
[Female Vocal]