Junique Wright jy het my asem weg geslaan die Eerste dag toe ons ontmoet. Die Eerste drukkie wat ons geontvang het, het Ek geweet jy is my huis. Elke dag met jou is n dream come true. Ek Kan Nie wag om jou eendag my vrou te maak Nie. Jy is my hartklop my wese en my ewigheid