mmm. vir maande bid ons vir aande huil ons maar in die einde kry ons jou.
ons baba hier binne mamma groei jy dag vir dag en bring vir ons n lag.
ons is lief vir jou en kan nie wag.
wag om jou vas te hou en te leer van die lewe se mooi.
jy kom maak ons sterk jy bring vir ons geluk my kind ,ons baba....
vir jou sal ons saam lief hê .
elke dag voel ons jou
ons vertel jou stories en wag vir jou eerste skop.
ons luister na jou hart wanneer tyd swaar raak ons vind rus in die liefde wat jy bring die lewe wat voor lê saam met jou.
ons is jou ouers en ons sal jou dra
elke tree wat kom bring blydskap en krag vir nog n dag ....
ons baba ons is lief vir jou dit moet jy altyd onthou...
jou naam roep uit oor die vlaktes waar die winde waai en die skoenlappers draai.
vir jou sal ons altyd beskerm saam met jou deur die lewe groei.
jou ma is jou beste vriend die wonderlikste vrou en vir julle twee sal ek altyd veilig hou
ons is lief vir jou!!...